english / afrikaans
Tuis Meer oor Sam Projekte Proses Kontak Sam
   
 
 

SAM PELLISSIER IS 'n PRAKTYKGERIGTE ARGITEK. HY STEL HOË VEREISTES AAN GOEIE ONTWERP, KONSTRUKSIE STANDAARDE, FINANSIËLE BEPLANNING EN BESTUUR.

Sam Pellissier hou sterk ontwerp beginsels word in die konsepstadium voor. Die eerste vlak van sukses word bereik as die kliënt en argitek die projek en argitektoniese oplossing daarvan saam benader, mekaar verstaan en die doelwit voor oë het.